Weg: Ry & Sleep1 min. leídos
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min. leídos
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges
Weg: Ry & Sleep2 min. leídos
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep4 min. leídos
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min. leídos
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep11 min. leídos
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep1 min. leídos
Blinknuwe Ford
Die nuwe Ford Territory is op 4 Mei vanjaar bekend gestel. Die nuweling word aangedryf deur ’n 1,8 ℓ-EcoBoost-enjin wat 138 kW en 318 Nm lewer en kom ook met nuwe selfaan-en-afskakel-tegnologie wat brandstofverbruik verlaag. Die enjin is gekoppel aan
Weg: Ry & Sleep6 min. leídos
’n Welkome gas
In die kampplek het ’n mens ’n paar opsies om jou kos gaar te kry of water te kook vir ’n bietjie boeretroos. Die mees basiese en beste, natuurlik, is ’n kampvuur, maar dit neem tyd om aan die gang te kry en jy kan ook nie sommer enige plek vuurmaak
Weg: Ry & Sleep3 min. leídos
Stellantis slaan ’n 6
In hierdie uitgawe wyk ons af van die gewone ry-indrukformaat omdat ons by een geleentheid verskeie voertuie getoets het. Dit dien ook sommer as ’n kykie agter die skerms op wat dikwels by voertuigbekendstellings gebeur. Maar kom ons begin by die beg
Weg: Ry & Sleep1 min. leídos
Pretblad
Kry die vetkryt en inkleurpotlode gereed en gee lewe aan die seekoei. Soek die woorde op die lysie en merk hulle af. Daar is minstens tien verskille tussen die twee sketse. Kyk of jy hulle almal kan kry! Wys die doolhof wie’s baas. Onthou om eers ’n
Weg: Ry & Sleep5 min. leídos
’n Lékker Honnelewe
• Hou jou motor se ruit oop, indien moontlik. Pote gaan die rit baie meer geniet as hy die tonele kan inasem wat verbyflits. • Stop so een keer elke uur en gee jou woef genoeg tyd sodat hy kan snuffel aan die merke van al die honde wat al vroeër hier
Weg: Ry & Sleep3 min. leídos
Herinneringe Vir ’n Nuwe Geslag...
Ek het die rubriek wat Pieter Redelinghuys vir hierdie uitgawe geskryf het, verskriklik geniet. Hy is ’n man met ’n besonderse gawe om ’n sin aanmekaar te slaan, iets wat my oor die jare al meer as effens jaloers gemaak het. Maar in die nostalgiese r
Weg: Ry & Sleep5 min. leídos
Wat Maak Kamp So Lekker?
Ek het grootgeword in ’n huis waar vakansies – vernaam die grote in Desember en Januarie – beteken het die lomp two-tone Jurgens 640 met sy blou-en-wit gestreepte tent word by oom Tjoep du Toit gehuur. Ek weet tot vandag toe nie waar oom Tjoep aan sy
Weg: Ry & Sleep2 min. leídos
Nuwe Halfweg
Die Oranjerivier is ’n gawe oornagplek tussen Gauteng en die Wes-Kaap, en met die voltooiing van Waschbank se kampplek het jy nou nóg ’n gawe keuse. Waschbank is aan die Vrystaatse kant van die rivier en geleë op die gelyknamige plaas van 1 800 ha wa
Weg: Ry & Sleep3 min. leídos
Die Lewe Van Swaeltjies…
In Suid-Afrika is die doen en late van die sogenaamde kampswaeltjies alombekend. Dis nou mense wat vir lank op een plek staan voordat hulle na ’n volgende beweeg, gewoonlik om van die winter se ysige temperature te vlug. Reg oor die wêreld kry ’n men
Weg: Ry & Sleep1 min. leídos
Ysteratlete Sorg Vir Kinders
Die Ironman-uitdaging in samewerking met Isuzu Suid-Afrika het vanjaar R158 000 ingesamel vir hulle liefdadigheidsorganisasies, die Isuzu-stigting en Ironman 4 the Kidz. Vir hierdie uitdaging moet deelnemers 3,8 km swem, 180 km fietsry en ’n volle ma
Weg: Ry & Sleep5 min. leídos
Verjaag Die Donker
In die vreemde is jou ryding en tent jou tuiste, en dis belangrik dat jy ’n betroubare en gerieflik blyplek skep. Ja, die sterrehemel is betowerend, maar jy wil nie in die pikdonker oor tentpenne struikel of sukkel om ’n lekband te herstel nie. In hi
Weg: Ry & Sleep6 min. leídos
Meneer Beskeie
Vyf jaar gelede toe ons die eerste mu-X onder hande geneem het, kon jy net uit twee modelle kies: ’n 4x2 en ’n 4x4, albei met dieselfde 3 ℓ-enjin en outomatiese ratkas. Vandag kan jy kies tussen ses modelle wat boonop met ’n sterker 3 ℓ- óf ’n nuwe 1
Weg: Ry & Sleep5 min. leídos
Parmantig!
Stealth se nuwe Cub Overlander is spesifiek gemik op mense wat nie skrik om van die teerpad af te draai om by hulle kampplek uit te kom nie. Dit is ’n klein wa wat bedoel is vir ’n paartjie, maar spog steeds met hope ruimte binne omdat die bed in sy
Weg: Ry & Sleep13 min. leídos
Kyk Net Al Die Waens!
Een van die nuwe gesigte op die ekspo was Danie Rossouw met sy TrailPod, en al was Danie nooit voorheen ’n kampeerder nie, het hy nie minder nie as drie nuwe Cricket-modelle vir die heel eerste keer kom wys. Danie het sy ontwerp op die klassieke traa
Weg: Ry & Sleep6 min. leídos
See, Sand En Skulpe
Ponta Membene is in die Maputonasionale park, ongeveer 60 km suid van Maputo en 50 km noord van Ponta do Ouro. Die reservaat het nagenoeg 2 000 km2 se beskermde kus-, land- en mariene ekostelsels. Die parkmense verwys na die plek as die “juweel in di
Weg: Ry & Sleep2 min. leídos
Cybertruck Se Eienaars Mor
Die vorige keer toe ons oor die Cybertruck geskryf het, was in ons Januarie 2020-uitgawe, kort nadat die bakkie bekend gestel is. Vier jaar later begin Amerikaners hulle Tesla-bakkies ontvang wat hulle tóé al bestel het. Sommige klante is oorstelp va
Weg: Ry & Sleep4 min. leídos
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die
Weg: Ry & Sleep3 min. leídos
Laat Die Vonke Spat!
Opel het onlangs uit Rüsselsheim, Duitsland, aangekondig die nuwe Opel Frontera is op pad na Suid-Afrika – ons kan hom vroeg in 2025 verwag. Die Frontera spog met die vervaardiger se nuwe blits-embleem, wat heel gepas is omdat die Frontera van meet a
Weg: Ry & Sleep11 min. leídos
Kampsonderend
Wanneer kampeerders op ’n doodgewone naweek – boonop buite seisoen – opruk na ’n kampplek toe, moet jy weet daar steek meer in die plek as net kamp. Hier op Greyton is jy skaars ’n uur en ’n half se ry van Kaapstad af, maar die omgewing lyk dramaties
Weg: Ry & Sleep4 min. leídos
’n Spesiale Geskenk Vir Vrouedag
Die gedagte was dat die mans van die groep hegte Wes-Kaapse vriende weer ’n slag alleen reis, en dit het toevallig rondom Vrouedag geval. Dis toe dat die mans begin spot hulle afwesigheid – en natuurlik die gepaardgaande rus en vrede by die huis – sa
Weg: Ry & Sleep3 min. leídos
Loop Lig As Jy Die Dak Laai
Vir enige entoesias van 4x4oorlandreise is dit belangrik om deurgaans al die dinge in gedagte te hou wat jy wil saamvat. Hoe swaar is dit, en is daar genoeg plek in of op jou ryding om alles te pak? Jou dubbelkajuitbakkie is minder van ’n kopseer, wa
Weg: Ry & Sleep1 min. leídos
Weg! Ry & Sleep
REDAKSIEREDAKTEUR SCHALK JONKER ? schalk.jonker@media24.comJOERNALISTE LEON BOTHA ? leon.botha@media24.comCYRIL KLOPPER ? cyril.klopper@media24.comUITLEGKUNSTENAARS DOMINIC WIENAND ? dominic.wienand@media24.comOWEN WILLOUGHBY ? owen.willoughby@media2
Weg: Ry & Sleep3 min. leídos
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji
Weg: Ry & Sleep2 min. leídos
Eenvoud Wen
Toyota het sy IMV 0-konsepvoertuig in Desember 2022 bekend gestel, en op daardie geleentheid het Akio Toyoda, Toyota se huidige voorsitter en kleinkind van Toyota-motors se stigter, Kiichiro Toyoda, gesê hierdie bakkie is die vergestalting van Toyota
… o descubre algo nuevo