Michele Potgieter het haar as onderwyser bekwaam, maar is kort na haar en Ockert se troue na Reni, in die suide van die Oekraïne. Hier werk sy al vir 27 jaar. Sy was getroud met Oc...ver másMichele Potgieter het haar as onderwyser bekwaam, maar is kort na haar en Ockert se troue na Reni, in die suide van die Oekraïne. Hier werk sy al vir 27 jaar. Sy was getroud met Ockert wat in 2022 oorlede is. Hulle het vyf kinders wat reg oor die wêreld bly. Sy doen humanitere- en sendingwerk in Reni. ver menos