Jan Spies (1936-1996) was ’n legendariese storieverteller en skrywer. Hy het in Namibië geboer en was ook die stigtersredakteur van die Nambiese koerant Die Republikein. Saam met P...ver másJan Spies (1936-1996) was ’n legendariese storieverteller en skrywer. Hy het in Namibië geboer en was ook die stigtersredakteur van die Nambiese koerant Die Republikein. Saam met PG du Plessis was hy die aanbieder van die gewilde televisieprogram Spies en Plessie – met permissie.ver menos