Hans Pienaar is in 1955 in Stellenbosch gebore maar het dwarsdeur die land grootgeword. Sedert die 1980s woon hy in Johannesburg waar hy sy brood verdien het as joernalis en uitgew...ver másHans Pienaar is in 1955 in Stellenbosch gebore maar het dwarsdeur die land grootgeword. Sedert die 1980s woon hy in Johannesburg waar hy sy brood verdien het as joernalis en uitgewer, onder andere as lid van die redaksie van Vrye Weekblad en as direkteur van Taurus. Hy is getroud met die digter Corne Coetzee.ver menos