André Jansen is die skuilnaam van 'n ervare, bedrewe spanningsverhaalskrywer. Hy is die skrywer van Die Jerigo-krisis (Human & Rousseau, 1986) en Die Simson-opsie (Human & Rousseau...ver másAndré Jansen is die skuilnaam van 'n ervare, bedrewe spanningsverhaalskrywer. Hy is die skrywer van Die Jerigo-krisis (Human & Rousseau, 1986) en Die Simson-opsie (Human & Rousseau, 1998). Hy woon op Bettysbaai.ver menos