Roela Hattingh is dosent in die beeldende kunste aan die Vega School of Brand Leadership. Sy is ook vryskutkopieskrywer, maak kunstenaarsboeke, en bied kreatiwiteitswerkswinkels aa...ver másRoela Hattingh is dosent in die beeldende kunste aan die Vega School of Brand Leadership. Sy is ook vryskutkopieskrywer, maak kunstenaarsboeke, en bied kreatiwiteitswerkswinkels aan. Sy woon in Johannesburg.ver menos