Marianna Brandt het al verskeie kinderboeke die lig laat sien. Vir haar boek Die mieliestronkpop/ The Mealiecobb Doll het sy ’n White Raven nominasie ontvang. Haar vorige boeke by ...ver másMarianna Brandt het al verskeie kinderboeke die lig laat sien. Vir haar boek Die mieliestronkpop/ The Mealiecobb Doll het sy ’n White Raven nominasie ontvang. Haar vorige boeke by H&R is: Die geheim van die toringkamer, Die Stoutsterte, Van Texel tot Tafelbaai, Markus Stermuis/Marcus Star Mouse, Poot aan wal, Magrietjie Swaaiboude en Diva Veronica. Sy skryf ook bydraes vir opvoedkundige publikasies, plaaslik en oorsee. Marianna woon in Boston, Bellville.ver menos