Kristel Loots het sorgvrye kinderdae gehad as een van die klipgooiers van Despatch. Hier het haar verwondering met die mensdom begin en sy het stories daaroor begin skryf. Sy skryf...ver másKristel Loots het sorgvrye kinderdae gehad as een van die klipgooiers van Despatch. Hier het haar verwondering met die mensdom begin en sy het stories daaroor begin skryf. Sy skryf vir jare al tydskrifverhale en het romanses en romans, insluitend chick-lit soos Die engel rook skelm en Troukoek maak nie vet nie op haar kerfstok. Sy woon in die Kaap.ver menos